Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » illustrasie
illustrasie [boodskap #126834] So, 30 Junie 2019 20:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Illustrasie van wildsbokke.
'n Illustrasie van wildsbokke.
illustrasie
Afbreking: il•lu•stra•sie



Selfstandige naamwoord: illustrasie
Meervoud: illustrasies
Verkleinwoord: illustrasietjie
Meervoud van verkleining: illustrasietjies

Betekenis:
• Tekening of prent in 'n publikasie wat iets verduidelik.
• Woordelikse toeligting.

Gebruik:
• Die illustreerder werk aan 'n nuwe illustrasies vir sy boek.
• Bekende filantrope, ter illustrasie, is Anton Rupert, Hans Merensky en Raymond Ackerman.

Afkorting:
• ill.

Vertaling:
Engels: illustration
Nederlands: illustratie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deelwoord
Volgende onderwerp: hout
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 10:34:10 MGT 2024