Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sebra
sebra [boodskap #126830] So, 30 Junie 2019 19:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sebra.
'n Sebra.
sebra
Afbreking: sebra




Selfstandige naamwoord: sebra
Meervoud: sebras
Verkleinwoord: sebratjie
Meervoud van verkleining: sebratjies

Betekenis:
• 'n Perdagtige dier met wit en swart strepe uit Afrika.

Gebruik:
• Elke sebra se strepe is uniek, soos mense se vingerafdrukke.

Sinoniem:
• kwagga

Afgelei:
• bergsebra
• bontsebra
• Grevy se sebra
• sebrahings
• sebramerrie

Vertaling:
Engels: zebra
Nederlands: zebra

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voegwoord
Volgende onderwerp: muis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:23:48 MGT 2024