Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » olifant
olifant [boodskap #126795] Sa, 29 Junie 2019 10:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Olifant.
'n Olifant.
olifant
Afbreking: o•li•fant
Uitspraak: /ˈuə̯lifɑnt/, /ˈulifɑnt/




Selfstandige naamwoord: olifant
Meervoud: olifante
Verkleinwoord: olifantjie
Meervoud van verkleining: olifantjies

Betekenis:
• 'n Groot, plantetende soogdier van Afrika (Loxodonta africana) en Asië (Elephas maximus) met 'n slurp, groot ore en lang slagtande van ivoor.

Gebruik:
• 'n Olifant is 'n reus met 'n handige neus!

Spreekwoord:
• Dis 'n wit olifant. [Dit dien geen doel nie en is 'n oorlas.]
• Van 'n muggie/vlieg/vlooi 'n olifant maak. [Iets baie oordryf.]

Afgelei:
• olifantbul
• olifantkalf
• olifantkoei
• bosolifant
• woudolifant

Vertaling:
Engels: elephant
Nederlands: olifant
Sotho: tlou
Swazi: indlovu
Venda: nḓou
Xhosa: indlovu
Zoeloe: indlovu

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dier
Volgende onderwerp: haan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 06 23:20:33 MGT 2024