Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dier
dier [boodskap #126794] Sa, 29 Junie 2019 09:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Verskeie diere.
Verskeie diere.
dier
Afbreking: dier




Selfstandige naamwoord: dier
Meervoud: diere
Verkleinwoord: diertjie
Meervoud van verkleining: diertjies

Betekenis:
• 'n Lewendig ding wat nie 'n plant of 'n mens is nie.
• (biologie) Organisme wat tot die biologiese koninkryk Animalia hoort, met sintuie toegerus is, en ander dierlike of plantaardige organismes vir energie eet.

Gebruik:
• Die jagter het die dier gekwes.
• Die woord "dier" sluit oor die algemeen mense uit, hoewel die diereryk uiteenlopend spesies soos sponse, jellievisse, insekte en mense insluit.

Hiponiem:
• buideldier
• hoefdier
• huisdier
• knaagdier
• kruipdier
• kuddedier
• plaasdier
• roofdier
• skaaldier
• skulpdier
• slurpdier
• soogdier
• sponsdier
• troeteldier
• weekdier

Afgelei:
• dierlik
• ondier

Vertaling:
Engels: animal, beast
Nederlands: dier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verboë
Volgende onderwerp: olifant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 08:44:56 MGT 2024