Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plantasie
plantasie [boodskap #126792] Sa, 29 Junie 2019 09:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Pad deur 'n denneplantasie.
'n Pad deur 'n denneplantasie.
plantasie
Afbreking: plan•ta•sie




Selfstandige naamwoord: plantasie
Meervoud: plantasies
Verkleinwoord: plantasietjie
Meervoud van verkleining: plantasietjies

Betekenis:
• Terrein waarop bome of ander gewasse geplant is.

Gebruik:
• Elke jaar word 'n deel van plantasie afgekap en 'n deel weer herplant.

Afgelei:
• bosplantasie
• daggaplantasie
• denneplantasie
• katoenplantasie
• piesangplantasie
• tabakplantasie
• teeplantasie

Vertaling:
Engels: plantation
Nederlands: plantage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoen
Volgende onderwerp: verboë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 10:47:33 MGT 2024