Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » netjies
netjies [boodskap #126786] Vr, 28 Junie 2019 20:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19446
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
netjies
Afbreking: net•jies
Uitspraak: /ˈneɪ̯kʲis/




Byvoeglike naamwoord: netjies
Vergrotende trap: netjieser
Oortreffende trap: netjiesste
Attributief: netjiese
Partitief: netjies
Intensief: kraaknetjies

Betekenis:
• Tot netheid geneig; skoon, ordentlik en aan die kant; sindelik.

Gebruik:
• Sy was nog altyd baie netjies gewees.

Antoniem:
• deurmekaar
• slordig

Vertaling:
Engels: neat, tidy; clean, smart, dainty
Nederlands: netjes, net


Bywoord: netjies

Betekenis:
• Op 'n nette manier.

Gebruik:
• Hy het sy kamer netjies opgeruim.

Vertaling:
Engels: neatly, nicely
Nederlands: netjes, net

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: druif
Volgende onderwerp: gat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 00:30:43 MGT 2024