Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » druif
druif [boodskap #126785] Vr, 28 Junie 2019 20:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19446
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Druiwe
Druiwe
druif
Afbreking: druif
Uitspraak: /drœʏ̯f/




Selfstandige naamwoord: druif
Meervoud: druiwe
Verkleinwoord: druifie
Meervoud van verkleining: druifies

Betekenis:
• Soort eetbare bessie van 'n tros, die vrug van die wingerdstok (Vitis vinifera).

Gebruik:
• Dit is 'n lekker soet, pitlose druif.
• As een van hierdie variëteite as die oorheersende druif gebruik word, is die resultaat bekend as 'n variëteitswyn, in teenstelling met 'n versnede wyn.

Vertaling:
Engels: grape
Nederlands: druif
Venda: nḓirivhe
Zoeloe: igilebhisi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nag
Volgende onderwerp: netjies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 00:11:56 MGT 2024