Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Vrydag
Vrydag [boodskap #126759] Di, 25 Junie 2019 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19446
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vrydag
Afbreking: Vry•dag
Uitspraak: /ˈfrəɪ̯dɑχ/




Selfstandige naamwoord: Vrydag
Meervoud: Vrydae
Verkleinwoord: Vrydaggie
Meervoud van verkleining: Vrydaggies

Betekenis:
• Die sesde dag van die week; vyfde dag van 'n werkweek; die dag na Donderdag en voor Saterdag.

Gebruik:
• Ons werk Vrydag net halfdag.

Afkorting:
• Vr.

Afgelei:
• Goeie Vrydag
• Vrydagaand
• Vrydagmiddag
• Vrydagnag
• Vrydagoggend

Vertaling:
Engels: Friday
Ndebele: uLesihlanu
Nederlands: vrijdag
Sotho: Labohlano
Swazi: Lesihlanu
Tswana: Labotlhano
Venda: Ḽavhuṱanu, nga Ḽavhuṱanu
Xhosa: uLwesihlanu, ngoLwesihlanu
Zoeloe: uLwesihlanu, ngoLwesihlanu

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Saterdag
Volgende onderwerp: sport
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 00:12:48 MGT 2024