Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » piesang
piesang [boodskap #126725] Sa, 22 Junie 2019 14:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Piesang.
'n Piesang.
piesang
Afbreking: pie•sang
Uitspraak: /ˈpisɑŋ/




Selfstandige naamwoord: piesang
Meervoud: piesangs
Verkleinwoord: piesankie
Meervoud van verkleining: piesankies

Betekenis:
• 'n Langwerpige en effens gebuigde tropiese vrug met 'n geel skil en wit vleis, Musa sapientum.

Gebruik:
• 'n Piesangboot is 'n nagereg met piesang en roomys as hoofbestanddele.

Afgelei:
• piesangblaar
• piesangboer
• piesangboom
• peisangboot
• piesangbrood
• peisanggereg
• piesangland
• piesangmengsel
• piesangpulp
• piesangrepubliek
• piesangskil
• piesangvla
• piesangvlermuis

Vertaling:
Engels: banana
Nederlands: banaan
Sotho: panana
Venda: muomva
Zoeloe: ubhanana

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoender
Volgende onderwerp: lood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 17:53:33 MGT 2024