Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vakleerlingskap
vakleerlingskap [boodskap #126695] Wo, 19 Junie 2019 20:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vakleerlingskap
Afbreking: vak•leer•ling•skap
Samestelling: vak + leerlingskap



Selfstandige naamwoord: vakleerlingskap
Meervoud: vakleerlingskappe
Verkleinwoord: vakleerlingskappie
Meervoud van verkleining: vakleerlingskappies

Betekenis:
• Opleiding wat iemand in 'n ambag ontvang, ook die praktiese kennis wat die persoon daardeur opdoen.

Gebruik:
• 'n Vakleerlingskap word gereël deur 'n kontraktuele ooreenkoms waarvolgens beroepspesifieke opleiding en ervaring verwerf kan word.

Afgelei:
• vakleerlingskapstelsel

Verwant:
• vakleerling

Vertaling:
Engels: apprenticeship, prenticeship
Nederlands: beroepsbegeleidende leerweg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bees
Volgende onderwerp: beer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 08:46:39 MGT 2024