Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omgewingsbesoedeling
omgewingsbesoedeling [boodskap #126628] Sa, 15 Junie 2019 07:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19139
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
omgewingsbesoedeling
Afbreking: om•ge•wings•be•soe•de•ling
Samestelling: omgewings + besoedeling
Uitspraak: /omˈχiə̯vəŋsbəˌsudələŋ/, /omˈçiə̯vəŋsbəˌsudələŋ]/



Selfstandige naamwoord: omgewingsbesoedeling
Meervoud:

Betekenis:
• (ekologie) Besoedeling van die omgewing; skade wat aan die natuurlike omgewing deur die inbring van vreemde stowwe aangerig word.

Gebruik:
Omgewingsbesoedeling word sedert die einde van die 1960's as 'n ernstige probleem erken.
• Die Europeërs is oor die algemeen veel verder gevorder met die bekamping van omgewingsbesoedeling as Suid-Afrika.

Vertaling:
Engels: environmental pollution, pollution
Nederlands: milieuvervuiling, milieuverontreiniging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: etimologie
Volgende onderwerp: skaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 22:37:41 MGT 2024