Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofwerkwoord
hoofwerkwoord [boodskap #126601] Do, 13 Junie 2019 06:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19138
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofwerkwoord
Afbreking: hoof•werk•woord
Samestelling: hoof + werkwoord
Uitspraak: /ˈɦuə̯fˌvɛrkvuə̯rt/



Selfstandige naamwoord: hoofwerkwoord
Meervoud: hoofwerkwoorde
Verkleinwoord: hoofwerkwoordjie
Meervoud van verkleining: hoofwerkwoordjies

Betekenis:
• Die deel van 'n werkwoordelike gesegde wat die betekenis dra.

Gebruik:
• "Hy het op straat geloop": "loop" is hier die hoofwerkwoord, "het" is die hulpwerkwoord.

Sinoniem:
• selfstandige werkwoord

Afkorting
• hoofww.

Vertaling:
Engels: full verb
Nederlands: hoofdwerkwoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stofnaam
Volgende onderwerp: fabel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 17:54:54 MGT 2024