Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » demokratiese
demokratiese [boodskap #126554] Di, 11 Junie 2019 18:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
demokratiese
Afbreking: de•mo•kra•tie•se



Byvoeglike naamwoord: demokraties
Attributief: demokratiese

Betekenis:
• Attributiewe vorm van demokraties: in ooreenstemming met die konsep van demokrasie; wat demokrasie nastreef; ten gunste van die demokrasie wees en optree.

Gebruik:
• Suid-Afrika is 'n demokratiese staat.
• Die terreurgroep probeer om die demokratiese regsorde omver te werp.
• Hitler het die demokratiese prosedure gebruik, maar het later selfs die demokratiese skyn afgeskaf.

Antoniem:
• ondemokraties

Afkorting:
• dem.

Vertaling:
Engels: democratic
Nederlands: democratische

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewees
Volgende onderwerp: grootte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 06:03:46 MGT 2024