Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » album
album [boodskap #126522] So, 09 Junie 2019 16:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
album
Afbreking: al•bum




Selfstandige naamwoord: album
Meervoud: albums
Verkleinwoord: albumpie
Meervoud van verkleining: albumpies

Betekenis:
• 'n Boek vir die berg en uitstal van foto's of posseëls.
• 'n Versameling van musieksnitte.

Gebruik:
• Sy het 'n mooi album van al haar vakansiefoto's gemaak.
• Hy het DJ Ossewa se nuutste album gekoop.

Sinoniem:
• gedenkboek

Afgelei:
• fotoalbum
• posseëlalbum
• musiekalbum
• versamelalbum
• debuutalbum

Vertaling:
Engels: album
Nederlands: album

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versameling
Volgende onderwerp: soorte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:17:54 MGT 2024