Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geestelike
geestelike [boodskap #126520] So, 09 Junie 2019 15:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geestelike
Afbreking: gees•te•li•ke



Selfstandige naamwoord: geestelike
Meervoud: geestelikes

Betekenis:
• Iemand wat 'n religieuse amp vervul.

Gebruik:
• Die Roomse Kerk het vir baie lank geglo dat dit slegs die geestelikes is wat die Bybel mag uitlê.

Vertaling:
Engels: clergy
Nederlands: geestelijken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewys
Volgende onderwerp: versameling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 10:08:41 MGT 2024