Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eeue
eeue [boodskap #126495] Sa, 08 Junie 2019 17:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19392
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eeue
Afbreking: eeue



Selfstandige naamwoord: eeu
Meervoud: eeue
Verkleinwoord: eeutjie
Meervoud van verkleining: eeutjies

Betekenis:
• Meervoud van eeu; meer as een eeu.

Gebruik:
• Tafelbaai is reeds eeue lank bekend is as 'n veilige hawe vir skepe.
• Die Grieke het die Olimpiese Spele al eeue voor Christus georganiseer.

Vertaling:
Engels: centuries
Nederlands: eeuwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: metafoor
Volgende onderwerp: poging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 03:11:41 MGT 2024