Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Amerika se wat ?.......
Re: Amerika se wat ?....... [boodskap #12649] Sa, 14 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Mens lees dat een van die vroue met wie Clinton gehoereer het,
| gese het dat sy penis karakteristieke eienskappe het wat sy sou
| kon uitken. Daar was selfs berigte dat hy vir die hofsaak sy ding
| moes laat ondersoek. (Watter seep-opera is die spul nie!)
|
Ek dink 'n mens kan jou naam so maklik gat maak deur jou ore aan sulke
blatante seep stories uit te leen ...
Soek vir jou ander leesstof, Fielies!
Re: Amerika se wat ?....... [boodskap #12689 is 'n antwoord op boodskap #12649] Di, 17 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Galjoen!  is tans af-lyn  Galjoen!
Boodskappe: 44
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Nico wrote:

> Ek dink 'n mens kan jou naam so maklik gat maak deur jou ore aan sulke
> blatante seep stories uit te leen ...
> Soek vir jou ander leesstof, Fielies!

Dis feitelik waar, wees asb meer ingelig.
Ek beskryf die manier waarop die feite opgedis word as 'n seep-opera,
nie die feite self nie.

vriendelike groete
Vorige onderwerp: Geluk aan Belgiese pastei-gooiers !!!
Volgende onderwerp: Please help with Afrikaans word.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:05:43 MGT 2024