Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » akteur
akteur [boodskap #126466] Sa, 08 Junie 2019 06:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
akteur
Afbreking: ak•teur




Selfstandige naamwoord: akteur
Meervoud: akteurs
Verkleinwoord: akteurtjie
Meervoud van verkleining: akteurtjies

Betekenis:
• Persoon wat 'n karakter in 'n verhaal of rolspel uitbeeld.

Gebruik:
• ’n Goeie akteur het die vermoë om enige rol oortuigend te kan speel.
• Die akteur Marius Weyers kon die rol van 'n held, 'n skurk, ’n intelligente man of ’n dom ou oortuigend speel.

Sinoniem:
• toneelspeler

Antoniem:
• aktrise

Vertaling:
Engels: actor, performer, player
Nederlands: akteur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soortgelyke
Volgende onderwerp: Brittanje
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 16:52:09 MGT 2024