Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Skotland
Skotland [boodskap #126436] Do, 06 Junie 2019 19:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19139
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skotland
Afbreking: Skot•land



Pleknaam: Skotland

Betekenis:
• (land) Een van die vier lande wat die Verenigde Koninkryk vorm, geleë op die eiland Groot-Brittanje in die noordweste van Europa.

Gebruik:
Skotland beskik oor die grootste reserwes van ru-olie in die Noordelike Atlantiese Oseaan en die Noordsee.

Verwant:
• Skotte
• Skots

Vertaling:
Engels: Scotland
Nederlands: Schotland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vervoer
Volgende onderwerp: maklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 22:30:57 MGT 2024