Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » materiaal
materiaal [boodskap #126433] Do, 06 Junie 2019 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
materiaal
Afbreking: ma•te•ri•aal



Selfstandige naamwoord: materiaal
Meervoud: materiale
Verkleinwoord: materiaaltjie
Meervoud van verkleining: materiaaltjies

Betekenis:
• Die goed wat gebruik word om iets mee te maak. 'n Tasbare stof, natuurlike of kunsmatig, wat tot bruikbare produkte verwerk word.
• Die lap waarvan klere, beddegoed en gordyne gemaak is.
• Alles wat mens vir 'n bepaald doel nodig het; benodigdhede.

Gebruik:
• Van watter materiaal is die brug gemaak?
• Die rok is van sysagte materiaal gemaak.
• Het jy die materiaal om jou taak te maak.

Afgelei:
• boumateriaal
• plantmateriaal

Vertaling:
Engels: material, cloth
Nederlands: materiaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karakters
Volgende onderwerp: opsigte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 01:46:56 MGT 2024