Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » attributief
attributief [boodskap #126427] Do, 06 Junie 2019 16:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
attributief
Afbreking: at•tri•bu•tief
Uitspraak: /ɑtribyˈtif/, /ɑtrəbyˈtif/




Selfstandige naamwoord: attributief
Meervoud: attributiewe

Betekenis:
• Voor die selfstandige naamwoord; soos 'n attribuut.

Gebruik:
• "'n Groot huis." In hierdie sin staan "groot" vóór huis, dus is "groot" hier attributief.
• 'n Byvoeglike naamwoord kan attributief wees (dit staan voor die s.nw. bv. die nuwe skool), of predikatief (na die s.nw. bv. die skool is nuut).
• Mens kan 'n byvoeglike naamwoord soos "lief" sowel predikatief ("'n kind wat lief is") as attributief ("'n liewe kind") gebruik.

Afkorting:
• attr.

Antoniem:
• predikatief

Vertaling:
Engels: attributive
Nederlands: attributief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: predikatief
Volgende onderwerp: jaarlikse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 00:29:20 MGT 2024