Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geloof
geloof [boodskap #126424] Do, 06 Junie 2019 06:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geloof
Afbreking: ge•loof




Selfstandige naamwoord: geloof
Meervoud: gelowe
Verkleinwoord: gelofie
Meervoud van verkleining: gelofies

Betekenis:
• (religie) 'n Godsdienstige oortuiging.
• Die oortuiging dat iets so is.

Gebruik:
• 'n Sendeling is 'n persoon wat probeer om mense tot sy eie geloof te bekeer. Watter geloof hang jy aan?
• Ek is vol geloof dat sy van die siekte sal genees.

Antoniem:
• bygeloof

Vertaling:
Engels: faith, creed, trust, belief, religion
Nederlands: geloof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soldate
Volgende onderwerp: bewaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:17:58 MGT 2024