Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geniet
geniet [boodskap #126399] Wo, 05 Junie 2019 06:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19407
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geniet
Afbreking: ge•niet




Werkwoord: geniet
Verlede tyd: het geniet

Betekenis:
• Van iets hou; plesier uit wat lekker is verkry; genot of behae in iets skep.
• Voordeel uit iets put; iets ontvang of in iets deel.

Gebruik:
• Sy het die koek terdeë geniet.
• Die mense in stede geniet vinniger internet-toegang.

Afgelei:
• genietinge

Vertaling:
Engels: to enjoy; benefit
Nederlands: genieten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sint
Volgende onderwerp: persoonlike
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 19:40:06 MGT 2024