Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sint
sint [boodskap #126398] Wo, 05 Junie 2019 06:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19407
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sint
Afbreking: sint



Selfstandige naamwoord: sint
Meervoud: sinte
Verkleinwoord: sintjie
Meervoud van verkleining: sintjies

Betekenis:
• (religie) 'n Heilige (van Latyn, 'sanctus', heilig).

Gebruik:
Sint Patrick is die beskermheilige van Ierland.

Afkorting:
• St.

Verwant:
• Sinterklaas

Vertaling:
Engels: saint
Nederlands: sint

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tye
Volgende onderwerp: geniet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 19:46:46 MGT 2024