Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tye
tye [boodskap #126397] Wo, 05 Junie 2019 06:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20260
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tye
Afbreking: tye




Selfstandige naamwoord: tyd
Meervoud: tye
Verkleinwoord: tydjie
Meervoud van verkleining: tydjies

Betekenis:
• Meervoud van tyd: meer as een tyd.

Gebruik:
• Mense het van die vroegste tye paaie gebou.
• Freddie Mercury is as een van die beste sangers van alle tye aangewys.
• Interglasiale tye is tye van warmer temperature tussen die koue glasiale tye.

Vertaling:
Engels: times
Nederlands: tijden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Spaanse
Volgende onderwerp: sint
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 25 12:56:42 MGT 2024