Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Spaanse
Spaanse [boodskap #126396] Wo, 05 Junie 2019 06:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19407
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Spaanse
Afbreking: Spaan•se
Uitspraak: /ˈspɑːnsə/, /ˈspɑ̃ːsə/



Byvoeglike naamwoord: Spaans
Attributief: Spaanse
Partitief: Spaans

Betekenis:
• Attributief van Spaans.

Gebruik:
• Sy voer 'n Spaanse dans uit.

Verwant:
• Spanjaard
• Spanje

Vertaling:
Engels: Spanish
Nederlands: Spaanse
Zoeloe: umSpeyini

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volle
Volgende onderwerp: tye
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 19:38:35 MGT 2024