Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volle
volle [boodskap #126395] Wo, 05 Junie 2019 06:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20260
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volle
Afbreking: vol•le
Uitspraak: /ˈfɔ.lə/




Byvoeglike naamwoord: vol
Vergrotende trap: voller
Oortreffende trap: volste
Attributief: volle
Partitief: volles
Intensief: propvol, stampvol, barstensvol, boordensvol

Betekenis:
• Attributiewe vorm van vol: hele of heeltemal; totale.

Gebruik:
• 'n Volle sirkel is 360°.
• Kan ek julle volle aandag kry?
• Die genootskap is 'n volle lid van die Wêreldbond van Bybelgenootskappe.

Spreekwoord:
• Hy gee my die volle laag. [Hy sê my sleg, val my aan.]

Vertaling:
Engels: full, whole, complete
Nederlands: volle

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prins
Volgende onderwerp: Spaanse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 25 13:02:19 MGT 2024