Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Namibië
Namibië [boodskap #126389] Di, 04 Junie 2019 20:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19407
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Namibië
Afbreking: Na•mi•bië
Uitspraak: /nɑˈməbijə/, /nɑˈmibijə/




Pleknaam: Namibië

Betekenis:
• (land) Naam van 'n staat in Suider-Afrika.

Gebruik:
Namibië grens aan Angola en Zambië in die noorde, Botswana in die ooste en Suid-Afrika in die ooste en suide.

Verwant:
• Namibiër
• Namibies
• Suidwes-Afrika

Vertaling:
Duits: Namibia
Engels: Namibia
Nederlands: Namibië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: professor
Volgende onderwerp: olik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 19:53:43 MGT 2024