Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spesie
spesie [boodskap #126385] Di, 04 Junie 2019 19:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19407
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spesie
Afbreking: spe•sie



Selfstandige naamwoord: spesie
Meervoud: spesies
Verkleinwoord: spesietjie
Meervoud van verkleining: spesietjies

Betekenis:
• Groep lewende wesens wat 'n aantal kenmerke deel en onderling kan voortplant.
• Onderafdeling van 'n genus (as biologiese klassifikasie).

Gebruik:
• Aan watter spesie behoort hierdie plant?
• In biologie is 'n spesie die basiese eenheid van biodiversiteit.

Afkorting:
• sp.

Hiperoniem:
• genus

Hiponiem:
• individu

Vertaling:
Engels: species
Nederlands: soort

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leër
Volgende onderwerp: lêer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 19:51:20 MGT 2024