Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoogte
hoogte [boodskap #126383] Di, 04 Junie 2019 19:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19407
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoogte
Afbreking: hoog•te



Selfstandige naamwoord: hoogte
Meervoud: hoogtes
Verkleinwoord: hoogtetjie
Meervoud van verkleining: hoogtetjies

Betekenis:
• Afstand van bo na onder; vertikale afmeting tussen die laagste en die hoogste punte van 'n voorwerp.

Gebruik:
• Die gemiddelde hoogte waarop die land en see mekaar ontmoet word die seespieël genoem.

Spreekwoord:
• Iemand uit die hoogte behandel. [Op iemand neersien.]
• Ek hou jou op hoogte. [Die nodige inligting omtrent iets gee.]

Antoniem:
• laagte
• diepte

Afgelei:
• hoogtepunt
• hoogtevrees
• toonhoogte

Vertaling:
Engels: height, elevation
Nederlands: hoogte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bekendste
Volgende onderwerp: leër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 20:04:25 MGT 2024