Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versoek
versoek [boodskap #126379] Ma, 03 Junie 2019 20:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19446
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versoek
Afbreking: ver•soek




Werkwoord: versoek
Verlede tyd: het versoek

Betekenis:
• Iemand vra om iets te doen of nie te doen nie.

Gebruik:
• Ons versoek vriendelik dog dringend u samewerking in die verband.
• Die passasiers word versoek om nie tydens die vlug te rook nie.

Vertaling:
Engels: to request
Nederlands: verzoeken


Selfstandige naamwoord: versoek
Meervoud: versoeke
Verkleinwoord: versoekie
Meervoud van verkleining: versoekies

Betekenis:
• 'n Vraag na iets; uitnodiging om iets te doen of nie te doen nie.

Gebruik:
• Die biskop het aan die versoek voldoen, wat die belangrikheid van die biskop van Rome versterk het.

Afgelei:
• versoeker
• versoeking

Vertaling:
Engels: request, invite
Nederlands: verzoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gooipleister
Volgende onderwerp: den
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 01:37:27 MGT 2024