Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Egipte
Egipte [boodskap #126375] Ma, 03 Junie 2019 18:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19446
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Satellietbeeld van Egipte.
'n Satellietbeeld van Egipte.
Die vlag van Egipte.
Die vlag van Egipte.
Egipte
Afbreking: E•gip•te



Pleknaam: Egipte

Betekenis:
• 'n Arabiese land in die noordooste van Afrika wat, behalwe die vallei van die Nylrivier, amper geheel en al uit woestyn bestaan.

Gebruik:
Egipte spog met een van die oudste beskawings wat terugdateer na 3000 v.C. met landbou en handel wat toe reeds goed gevestig was.

Spreekwoord:
• Ná die vleispotte van Egipte verlang. [Terugverlang na 'n vroeër toestand van welvaart en geluk.]

Verwant:
• Egipties
• Egiptenaar

Afkorting:
• Egip.

Vertaling:
Engels: Egypt
Nederlands: Egypte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: donker
Volgende onderwerp: Pole
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 01:06:24 MGT 2024