Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beskerm
beskerm [boodskap #126373] Ma, 03 Junie 2019 15:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20273
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beskerm
Afbreking: be•skerm




Werkwoord: beskerm
Verlede tyd: het beskerm

Betekenis:
• Beskut teen of weghou van gevaar; so goed moontlik sorg dat niks verkeerd gebeur nie; afskerm.

Gebruik:
• Renosters moet teen stropers beskerm word.
• Die dyk moes die huise teen 'n oorstroming beskerm.

Verwant:
• beskermengel
• beskermheer
• beskermer
• beskerming

Vertaling:
Engels: to protect, defend, secure
Nederlands: beschermen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vestig
Volgende onderwerp: donker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 13:32:31 MGT 2024