Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Indië
Indië [boodskap #126343] Sa, 01 Junie 2019 15:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20273
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Indië.
Kaart van Indië.
Die vlag van Indië.
Die vlag van Indië.
Indië
Afbreking: In•dië



Pleknaam: Indië

Betekenis:
• (land) 'n Land in die suide van Asië, amptelik die Republiek Indië.

Gebruik:
• Die hoofstad van Indië is Nieu-Delhi en die grootste stad is Mumbai.

Verwant:
• Indiër

Vertaling:
Engels: India
Nederlands: India

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: chemiese
Volgende onderwerp: probleme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 13:18:11 MGT 2024