Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Japannese
Japannese [boodskap #126333] Sa, 01 Junie 2019 14:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Japannese
Afbreking: Ja•pan•ne•se
Uitspraak: /jɑpɑˈniə̯sə/



Selfstandige naamwoord: Japannees
Meervoud: Japannese
Verkleinwoord: Japannesie
Meervoud van verkleining: Japannesies

Betekenis:
• Meervoud van Japannees; meer as een Japannees. Inwoners, burgers van Japan.

Gebruik:
• Die stad is egter in Desember 1937 deur die Japannese verower.

Afkorting:
• Jap.

Vertaling:
Engels: Japanese
Nederlands: Japannese


Byvoeglike naamwoord: Japannees
Attributief: Japannese

Betekenis:
• Attributiewe vorm van Japannees: van, betreffende die Japanners; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Japan.

Gebruik:
• Die totale aantal Japannese sprekers word op 130 miljoen geskat wat dit die negende grootste taal ter wêreld maak.
Japannese troepe het Shenyang tydens die Mukden-insident in 1931 ingeval.

Vertaling:
Engels: Japanese
Nederlands: Japannese

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beïnvloed
Volgende onderwerp: gepraat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 17:17:18 MGT 2024