Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lughawe
lughawe [boodskap #126321] Sa, 01 Junie 2019 09:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vliegtuie by 'n lughawe.
Vliegtuie by 'n lughawe.
lughawe
Afbreking: lug•ha•we
Samestelling: lug + hawe




Selfstandige naamwoord: lughawe
Meervoud: lughawes, lughawens
Verkleinwoord: lughawentjie
Meervoud van verkleining: lughawentjies

Betekenis:
• 'n Vliegveld met akkommodasie vir die ontvangs en vertrek van passasiers en die ontvangs en versending van goedere.

Gebruik:
• 'n Lughawe beskik oor aanloopbane waarop vliegtuie kan land (landingsbaan) en opstyg (stygbaan), 'n lugbeheertoring en radar; terminaalgeboue met kantore en geriewe vir passasiers.

Vertaling:
Engels: airport
Nederlands: luchthaven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Olimpiese
Volgende onderwerp: oop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:53:03 MGT 2024