Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gemiddelde
gemiddelde [boodskap #126308] Vr, 31 Mei 2019 06:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18934
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gemiddelde
Afbreking: ge•mid•del•de




Selfstandige naamwoord: gemiddelde
Meervoud: gemiddeldes

Betekenis:
• (wiskunde) Die som van 'n aantal getalle gedeel deur die aantal daarvan.

Gebruik:
• Die gemiddelde van 6, 7 en 8 is 7.

Afkorting:
• gem.

Vertaling:
Engels: average, mean
Nederlands: gemiddelde


Byvoeglike naamwoord: gemiddeld
Attributief: gemiddelde

Betekenis:
• Attributiewe vorm van gemiddeld: wat in die middel lê; gewoon; middelmatig.

Gebruik:
• Die gemiddelde ouderdom van 'n mens is 80 jaar.

Vertaling:
Engels: average, mean
Nederlands: gemiddelde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewerk
Volgende onderwerp: inligting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 14:41:12 MGT 2024