Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Kiewietjie" uit "Dogter van Jefta" van Antjie Krog.
"Kiewietjie" uit "Dogter van Jefta" van Antjie Krog. [boodskap #12630] Vr, 13 Februarie 1998 00:00
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Kiewietjie - Antjie Krog

My flenterhartjie is gestelt
op rooi dun kiewietbeentjies in die veld
wat aaklig roep en soek na liefde
as ek in die prik-prik
van die dubbeltjies verstrik.
Vorige onderwerp: Uit "Die Joernaal van Jorik" van D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: Vrywillige sportboikot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 10:51:40 MGT 2024