Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Indiese
Indiese [boodskap #126277] Wo, 29 Mei 2019 15:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Indiese
Afbreking: In•die•se



Byvoeglike naamwoord: Indies
Attributief: Indiese

Betekenis:
• Attributiewe vorm van Indies: wat met Indië of Indiërs te make het.

Gebruik:
• Die Indiese roepee is die amptelike geldeenheid van die Republiek van Indië.
• Die borrie in Indiese geregte is moontlik die rede hoekom Alzheimer se siekte nouliks in Indië voorkom.

Afkorting:
• Ind.

Vertaling:
Engels: Indian
Nederlands: Indische

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anders
Volgende onderwerp: aandag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:15:11 MGT 2024