benoem [boodskap #126272] |
Wo, 29 Mei 2019 09:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 18931 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
benoem
Afbreking: be•noem
Werkwoord: benoem
Verlede tyd: het benoem
Betekenis:
• Iemand vir 'n bepaalde amp voorstel of aanwys (nomineer of aanstel).
• Iets 'n naam gee.
Gebruik:
• Hy is tot goewerneur benoem.
• Die nuwe spesie is nog nie benoem nie.
Vertaling:
Engels: to name, nominate, appoint
Nederlands: benoemen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|