Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vloei
vloei [boodskap #126267] Wo, 29 Mei 2019 09:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vloei
Afbreking: vloei
Uitspraak: /flui/




Werkwoord: vloei
Verlede tyd: het gevloei
Teenwoordige deelwoord: vloeiende

Betekenis:
• Saggies stroom; egalig in 'n rigting beweeg.

Gebruik:
• Die Modderrivier vloei in die Rietrivier in.
• Elektriese stroom is die vloei (beweging) van elektriese ladings.

Afgelei:
• vloeibaar
• vloeidiagram
• vloeirigting

Vertaling:
Engels: to flow, run, stream
Nederlands: vloeien
Xhosa: ela

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: digter
Volgende onderwerp: spesiale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 07:05:28 MGT 2024