Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » posisie
posisie [boodskap #126245] Di, 28 Mei 2019 19:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18930
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
posisie
Afbreking: po•si•sie




Selfstandige naamwoord: posisie
Meervoud: posisies

Betekenis:
• Die manier waarop mens sit, staan of lê; stand van die liggaam.
• Iets of iemand se plek; plek van waar mens iets onderneem.
• Omstandighede waarin jy verkeer; waardigheid.
• Betrekking (pos of amp) wat iemand beklee.

Gebruik:
• Al die atlete is in posisie, gereed vir die wegspring.
• In watter posisie speel jy netbal/rugby?
• Die prokureur het geen raad vir die posisie waarin sy kliënt kom bevind nie.
• Watter posisie beklee sy in die maatskappy?

Vertaling:
Engels: position, situation, status
Nederlands: positie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moeder
Volgende onderwerp: volk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 11:32:34 MGT 2024