Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buitelandse
buitelandse [boodskap #126236] Di, 28 Mei 2019 14:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18922
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
buitelandse
Afbreking: bui•te•land•se



Byvoeglike naamwoord: buitelands
Attributief: buitelandse
Partitief: buitelands

Betekenis:
• Attributiewe vorm van buiteland; wat op die buiteland betrekking het.

Gebruik:
Buitelandse beleggings verskaf naas kapitaal ook toegang tot buitelandse tegnologie en vakkennis en bevorder sodoende ekonomiese groei en ontwikkeling.

Antoniem:
• binnelandse

Vertaling:
Nederlands: buitenlandse
Engels: foreign

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oud
Volgende onderwerp: Nederlands
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 18:01:35 MGT 2024