Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geluk aan Belgiese pastei-gooiers !!!
Geluk aan Belgiese pastei-gooiers !!! [boodskap #12623] Vr, 13 Februarie 1998 00:00
Galjoen!  is tans af-lyn  Galjoen!
Boodskappe: 44
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Wonderlik, dat Bill Gate vla-pasteie in sy gesig gekry het.
Die koerantfoto hang in my kantoor.
Dis net jammer dat hulle nie nat hondedrolle gebruik het nie.
Ek het nie tyd vir skelm,inhalige boelies wat KAK (lees "Windows")
aan mense verkoop nie.

Die oogmerk van die Belgiese klub is om belangrike mense aarde toe
te bring deur hul met vlapasteie te gooi.

Doen so voort, my liewe vriende !!!!

Vriendelike groete
Vorige onderwerp: Slaan jy nog jou vrou ?
Volgende onderwerp: DAMES: 'n bos rose vir jou!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 10:57:18 MGT 2024