Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weergawe
weergawe [boodskap #126188] So, 26 Mei 2019 10:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18931
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weergawe
Afbreking: weer•ga•we
Uitspraak: /ˈvɪə̯rˌχɑː.və/




Selfstandige naamwoord: weergawe
Meervoud: weergawes
Verkleinwoord: weergawetjie
Meervoud van verkleining: weergawetjies

Betekenis:
• Die handeling van weergee; reproduksie van iets reeds bestaan of gebeur het.
• 'n Bepaalde vorm of variant van 'n uitgawe.

Gebruik:
• Haar weergawe van die gebeure is van alle waarheid ontbloot!
• Installeer eerder weergawe 2 van die program.

Vertaling:
Engels: reproduction, rendering, portrayal, depiction; version
Nederlands: weergave

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toegeken
Volgende onderwerp: geboue
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 13:17:09 MGT 2024