Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plekke
plekke [boodskap #126156] Sa, 25 Mei 2019 07:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plekke
Afbreking: plek•ke



Selfstandige naamwoord: plek
Meervoud: plekke
Verkleinwoord: plekkie
Meervoud van verkleining: plekkies

Betekenis:
• Meervoud van plek; meer as een plek.

Gebruik:
• Nedersettings ontstaan gewoonlik op plekke waar voldoende hulpbronne soos vars water en voedsel beskikbaar is.

Vertaling:
Engels: places, spots
Nederlands: plekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: unie
Volgende onderwerp: slag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 02:28:50 MGT 2024