Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beweging
beweging [boodskap #126141] Vr, 24 Mei 2019 17:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beweging
Afbreking: be•we•ging




Selfstandige naamwoord: begeging
Meervoud: bewegings, beweginge
Verkleinwoord: beweginkie
Meervoud van verkleining: beweginkies

Betekenis:
• 'n Toestand waarin die ligging heeltyd verander.
• Van plek of posisie verander.
• 'n Organisasie.
• Sonder aansporing of druk van ander (uit eie beweging).

Gebruik:
• Na die tussenstop kom die bus weer in beweging. Die heen-en-weer-beweging van die see stem my rustig.
• Newton se wette beskryf die beweging van voorwerpe.
• Hy het 'n politieke beweging gestig.
• Hy het uit eie beweging die erf skoongemaak.

Vertaling:
Engels: motion, movement
Nederlands: beweging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reis
Volgende onderwerp: oorsprong
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 10:06:10 MGT 2024