Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ingesluit
ingesluit [boodskap #126134] Vr, 24 Mei 2019 13:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ingesluit
Afbreking: in•ge•sluit



Werkwoord: sluit in, insluit
Verlede tyd: het gesluit

Betekenis:
• Verlede deelwoord van insluit: bygevoeg; omring; toegesluit.

Gebruik:
• BTW is by die prys ingesluit.
• Die Klein Vrystaat Republiek het tot 1891 bestaan, waarna dit by die Zuid-Afrikaansche Republiek ingesluit is.

Vertaling:
Engels: included, enclosed, surrounded
Nederlands: ingesloten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: studie
Volgende onderwerp: proses
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:18:44 MGT 2024