Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gereeld
gereeld [boodskap #126076] Wo, 22 Mei 2019 06:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gereeld
Afbreking: ge•reeld




Byvoeglike naamwoord: gereeld
Vergrotende trap: gereelder
Oortreffende trap: gereeldste
Attributief: gereelde

Betekenis:
• Wat reëlmatig en ordelik is; aan 'n bepaalde reël gehoorsaam.

Gebruik:
• Die dominee kom gereeld besoek aflê.

Sinoniem:
• dikwels
• gedurig
• konstant
• reëlmatig

Antoniem:
• ongereeld

Vertaling:
Engels: regular
Nederlands: geregeld, regelmatig


Bywoord: gereeld

Betekenis:
• Op 'n gestelde tyd; met gereelde tussenposes.
• Af en toe; dan en wan.

Gebruik:
• Die kaggel word gereeld skoongemaak.
• Sy gaan gereeld na Amerika toe.

Vertaling:
Engels: regularly, often
Nederlands: geregeld, regelmatig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoof
Volgende onderwerp: basis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 05:58:03 MGT 2024