Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daarin
daarin [boodskap #126018] So, 19 Mei 2019 19:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
daarin
Afbreking: daar•in
Samestelling: daar (v.nw.) + in (voors.)




Voornaamwoord: daarin

Betekenis:
• As iets of iemand in iets of iemand anders is; in dit; in die.

Gebruik:
• Bloed bestaan uit bloedplasma en verskillende bloedliggaampies wat daarin dryf.

Spreekwoord:
• Wie 'n put graaf vir 'n ander, val self daarin. [Wie 'n ander nadeel wil berokken, word self daardeur getref.]

Antoniem:
• daaruit

Verwant:
• daaraan
• daarby
• daardie
• daardeur
• daarheen
• daarmee
• daarna
• daarom
• daaroor
• daarop
• daarvan
• daarvoor

Vertaling:
Engels: therein, in it
Nederlands: daarin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Frans
Volgende onderwerp: geld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 04:00:01 MGT 2024